Advertisement
Chuck out expired meds
Expired medicines are dangerous - but how can you get rid of them safely?
On an empty stomach
Should you eat before or after your daily exercise? DietDoc settles this question.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Dieet
Eet op ‘n drafstap maak jou vet
Last updated: 13 October 2005
Is jou motor besaai met lekkergoedpapiere en ongebruikte tamatiesouspakkies? Die volgende keer wanneer jy ‘n pastei of ‘n pakkie skyfies in die ry probeer afsluk, dink weer.

Een van die redes vir die kollektiewe gewigstoename onder Amerikaners, volgens dieetkundiges wat ‘n rede vir die vetsugpandemie probeer vind, is die feit dat eet in publieke plekke vir die samelewing aanvaarbaar geword het. Bykans die helfte van kos wat by kitskosrestaurante bestel word, word by deurry-restaurante bestel.

 
Advertisement
Die Europese dieetkundiges het aan die webtuiste Your Advisor gesê hulle is verstom dat Amerikaners voortdurend kou op straat – en selfs in museums en in die kerk. Die suksesvolste boekwinkels verkoop cappucino terwyl jy tussen die boekrakke rondsnuffel.

Die redakteur van die tydskrif Food Arts skryf dié eetstyl toe aan die dra van waterbottels deur die jappies in die jare tagtig. Volgens die dieetkundiges is eet op ‘n drafstap nie bevorderlik vir porsiebeheer of goeie spysvertering nie. Peuselhappies word nie in berekening gebring nie en verteenwoordig oortollige kilojoules.

(Uit: Die Burger, 23 Januarie 2002)


 
Print this article
 Rate this article
Poor 1 2 3 4 5 Excellent
 JOBS
Civil Engineering Technician
Gauteng - Johannesburg
Financial Manager
R380,000-400,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - West Rand
Treasury Specialist
R300,000-380,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
JAVA DEVELOPER (YL028 – 04/09)
Gauteng
DELPHI DEVELOPER (YL023 – 04/09)
R320,000-360,000 Per Annum Cost To Company Market Related
Gauteng
Senior and Lead .NET Developers (C#.NET, Arc, Design, Code.)
R300,000-600,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
A C# Developer (C Sharp Developer)
Gauteng - Johannesburg
A C++ Developer (Software Developer)
Gauteng - Pretoria
Previous Next
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde


 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement
 Top Condition
 Centres

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.