Meer kinders oorleef nou kanker In Suid-Afrika word jaarliks minstens 1 500 nuwe gevalle van kinders met kanker gediagnoseer. Danksy verskeie redes word baie meer kinders met kanker se lewens nou gered. |
 |
Nuwe jaar, nuwe ouer Hierdie tyd van die jaar maak meeste van ons lysies van nuwejaarsvoornemens. Hoekom voeg jy nie ‘n paar by om jou ‘n meer effektiewe ouer te maak nie?
|
 |
Maak jou ouers jou mal? Dis Saterdagaand en al jou vriende is by ‘n deurnag strandpartytjie, maar jy sit alleen en woedend in jou donker slaapkamer omdat jou ouers geweier het dat jy gaan. |
 |
Babas word nie maklik seesiek Babas word nie maklik siek weens bewegingsiekte nie, maar dit tref kinders tussen 10-12-jarige ouderdom die slegste. Vrouens word ook makliker seesiek as mans. |
 |
Herken kindermishandeling so 'n Mens hoor of lees gereeld daarvan. Dokters probeer die wonde en letsels aan die liggaam lap en heg, en sielkundiges probeer die emosionele littekens genees. |
 |
Asma: Te veel sterf Moenie asma onderskat nie. Dit kan doodmaak. Meer as 300 miljoen mense ly aan asma, en dit eis jaarliks die lewe van nagenoeg 180 000 mense węreldwyd. |
 |
Polio: Ent alle kinders in In Januarie 2004 het die Węreldgesondheidsorganisasie (WGO) hoopvol aangekondig dat polio binne 'n jaar heeltemal uitgewis kan word. Maar nuwe gevalle het sedertdien voorgekom. |
 |
Bottelvoeding bederf tande Ons het seker al almal ons kind toegelaat om met ‘n bottel aan die slaap te raak. 'n Kenner verduidelik hoekom dit nadelig vir tande is. |