Advertisement
Greased lightning
Racing drivers don't just put pedal to the metal. They're athletes in their own right.
The battle for Africa
With growth slowing elsewhere, the tobacco industry is targeting Africa. But at what cost?
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Sielkunde
Ly jy aan ipekonders?
Last updated: 14 October 2005
Dis laat in die nag en jy lê al weer wakker oor daardie vreemde maagpyn wat jy elke paar weke kry. Kan dit 'n maagseer wees? Miskien kanker? Hoe sal jou gesin sonder jou klaarkom?

Maar jy was reeds dokter toe – verskeie kere. En beide sy en die spesialis het jou verseker jy's honderd persent. So elke nou en dan kry jy bietjie slegte spysvertering, maar niks ergers nie. Jy is egter seker hulle is albei verkeerd.

 
Advertisement
Jy het ook alreeds jou testament opgestel, al jou kaste skoongemaak en jou kinders se name geplak onderaan die meubelstukke wat jy wil hê hulle moet kry. Want jy is seker jou lewe staan einde se kant toe. Is dit 'n sesde sintuig, of ly jy net aan ipekonders?

Wat is ipekonders?
Mense wat aan hipochondrie ly, is obsessief gefokus op hulle fisiese gesondheid. Vir minstens ses maande al is die persoon heeltemal oortuig dat hulle ernstig siek is, ten spyte van die feit dat dokters hulle verseker dat daar nie fout is nie. Hierdie obsessie beïnvloed hulle daaglikse lewe, hulle verhoudings en lei dikwels tot allerhande onnodige en duur mediese behandelings.

Hipochondrie kom ewe veel onder mans en vroue voor en word onder alle ouderdomsgroepe en ekonomiese klasse gevind.

Hipochondrielyers het 'n geneigdheid om gewone fisiese simptome verkeerd te interpreteer. Hoofpyne is 'n goeie voorbeeld hiervan. Iemand wat nie 'n hipochondrielyer is nie, sal eenvoudig 'n hoofpynpil drink en vergeet daarvan, maar 'n hipochondrielyer sal vas oortuig wees daarvan dat dit die eerste tekens van 'n breingewas is.

So ly jy aan ipekonders? Vul ons vraelys in en vind uit!
 
Print this article
 Rate this article
Poor 1 2 3 4 5 Excellent

 JOBS
Operations Manager
R20,000-25,000 Per Month Cost To Company Incl Benefits
Gauteng - East Rand
Financial Accountant: CA(SA)
R400,000-500,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
Key Account Manager
Gauteng
Java Developer-CT
Western Cape - Cape Town
Java Developer-Jozi
Gauteng
Account Manager
R460,000-540,000 Per Annum Cost To Company Plus Benefits
Gauteng
Account Manager
R460,000-540,000 Per Annum Market Related Plus Benefits
South Africa
Case Manager
R210,000-220,000 Per Annum Negotiable
Gauteng - Pretoria
  Next
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde
 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.