DNA-toetse: vir watter siektes en waarom? DNA toetse kan nou gedoen word om ‘n reeks hart- en bloedvatsiektes en 'n hele reeks ander siektes te diagnoseer. |
 |
Nuwe tegniek skakel klierverwydering uit 'n Nuwe en betroubare metode om vooraf te bepaal of 'n borskankerpasiënt se okselkliere aangetas is, kan sestig persent van pasiënte met vroeë borskanker, klierverwydering vermy. |
 |
“Switch” hartoperasie op babas Die Wes-Kaapse ANC-leier, mnr. Ebrahim Rasool, en sy vrou, Rashieda, het langer as tien jaar op die koms van hulle tweede kind gewag. |
 |
So werk die Berlyn-kunshart Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is die nag van 17/18 Maart op ‘n 61-jarige man gedoen in ‘n desperate poging om die man se lewe te red. |
 |
'n Dowe jong man het leer hoor en praat Gerhard is prakties doof. Sonder sy gehoorapparaat kan hy niks sagter as 90 desibel hoor nie. 'n Brullende grassnyer, klink soos 'n vae dreungeluid. Maar hy praat soos ek en jy. |
 |
Vooruitgang met rugoperasies verstommend Navorsers is hoopvol dat mense wat weens rugmurgbeserings verlam is, deur stamsel-inspuitings weer in staat sal wees om te loop.
|