Advertisement
Chuck out expired meds
Expired medicines are dangerous - but how can you get rid of them safely?
On an empty stomach
Should you eat before or after your daily exercise? DietDoc settles this question.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Mediese sake
Hoe word katarakte behandel?
Created: 16 April 2002

Behandeling van katarakte
Tans is die enigste behandeling vir katarakte, chirurgie. Daar kan verskeie jare verloop tussen die opsporing van ‘n katarak en die nodigheid vir chirurgie. Slegs wanneer ‘n katarak inmeng met ‘n persoon se daaglikse handel en wandel, hoef chirurgie oorweeg te word. Die dra van die regte bril, kan in sekere mense, die operasie met ‘n hele ruk uitstel.

 
Advertisement
Katarakchirurgie is vinnig, veilig, byna pynloos en een van die mees algemene operasies wat uitgevoer word. Tydens chirurgie word die ondeursigtige lens vervang met ‘n plastieklens. Die plastieklens word geplaas in die spasie waar die ondeursigtige lens verwyder is, dus word, goeie sig, met goeie periferale persepsie en dieptesig in die meeste gevalle herstel. Die nuwe lens word in plek gehou deur twee klein C-vormige armpies en ‘n paar klein stekies. Mense ervaar nie ongemak met die plastieklense wat ingeplant word nie – hulle kan ook nie deur ander mense waargeneem word nie. Die hele operasie duur sowat ‘n uur, indien daar geen komplikasies is nie en word meestal onder lokale of algemene verdowing gedoen.


 
Print this article
 Rate this article
Poor 1 2 3 4 5 Excellent
 JOBS
Civil Engineering Technician
Gauteng - Johannesburg
Financial Manager
R380,000-400,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - West Rand
Treasury Specialist
R300,000-380,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
JAVA DEVELOPER (YL028 – 04/09)
Gauteng
DELPHI DEVELOPER (YL023 – 04/09)
R320,000-360,000 Per Annum Cost To Company Market Related
Gauteng
Senior and Lead .NET Developers (C#.NET, Arc, Design, Code.)
R300,000-600,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
A C# Developer (C Sharp Developer)
Gauteng - Johannesburg
A C++ Developer (Software Developer)
Gauteng - Pretoria
Previous Next
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde


 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement
 Top Condition
 Centres

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.