Simptome van katarakte
Algemene simptome van katarakte sluit die volgende in:
- Onduidelike sig
- Dubbelsiendheid
- Probleme met die verrigting van gewone take as gevolg van swak sig
-
Ligsensitiwiteit
- Swak nagvisie, wat dit dikwels vir die persoon moeilik maak om saans te bestuur
- ‘n Afname in die helderheid van kleure wat gesien kan word
- Gereelde verandering van voorskrifte vir brille of kontaklense
- Onverwagse verbetering in nabye sig
- ‘n Melkerige wit, ondeursigtige of gelerige voorkoms van die normaalweg deursigtige lens van die oog (gevorderde stadium)
 |
 |
Rate this article |
|
|
|
| JOBS |  | Senior Manager:Human Capital Operations R26,000-47,000 Per Month Cost To Company South Africa
| Accountant R170,000-200,000 Per Annum Cost To Company Gauteng - North/Sandton
| Property Analyst R20,000-25,000 Per Annum Cost To Company Gauteng - West Rand
| Senior Financial Analyst R500,000-600,000 Per Annum Cost To Company Gauteng
| Project manager R450,000-600,000 Per Annum Cost To Company Gauteng
| Senior Designer - Horizons Inflight Magazine Western Cape - Cape Town
| Internal SAP DBM Consultant Gauteng - Johannesburg
| TREASURY ACCOUNTANT Gauteng - Johannesburg
| |
|
|
Bookmark with:
What are social bookmarks?