Advertisement
Chuck out expired meds
Expired medicines are dangerous - but how can you get rid of them safely?
On an empty stomach
Should you eat before or after your daily exercise? DietDoc settles this question.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Mediese sake
Oefening en asma
Last updated: 13 October 2005
Hoewel oefening in soveel as 90 persent van asmalyers asma kan veroorsaak, beveel asma-kenners aan dat asmalyers so fiks moontlik bly en soveel oefening moontlik doen.

Dit klink na die tipiese Catch-22 situasie. Hoe kan iemand oefening doen as die oefening juis tot asma-aanvalle lei?

 
Advertisement
Sportgeneeskundiges en asmakenners het bevind dat indien asmalyers voorkomende middels – dikwels in die vorm van asmapompies – voor oefening gebruik, en sekere asmasnellers vermy, hulle baie minder asma kry as hulle fiks is. Voorts is hul asma-aanvalle minder ernstig is, hul longfunksie verbeter en hulle het minder asmamiddels nodig.

Van die faktore wat oefeningsgeinduseerde asma kan vererger, sluit in koue, droë lug, lugreëling, en hoë tellings van stuifmeel en besoedeling in die lug. Asmalyers moet dus liefs nie ysige koue lug inasem of besoedelde of bestuifmeelde lug nie. Hulle moet dus liefs nie baie vroeg soggens of laat saans op koue winterdae oefen nie, en gebiede met baie stuifmeel en besoedeling vermy.

Volgens Suid-Afrikaanse longspesialiste is swem een van die heel beste soorte oefening vir asmalyers. Fietsry en draf is ook goeie oefening. – (Health24, Junie 2001)


 
Print this article
 Rate this article
Poor 1 2 3 4 5 Excellent
 JOBS
Civil Engineering Technician
Gauteng - Johannesburg
Financial Manager
R380,000-400,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - West Rand
Treasury Specialist
R300,000-380,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
JAVA DEVELOPER (YL028 – 04/09)
Gauteng
DELPHI DEVELOPER (YL023 – 04/09)
R320,000-360,000 Per Annum Cost To Company Market Related
Gauteng
Senior and Lead .NET Developers (C#.NET, Arc, Design, Code.)
R300,000-600,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
A C# Developer (C Sharp Developer)
Gauteng - Johannesburg
A C++ Developer (Software Developer)
Gauteng - Pretoria
Previous Next
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde


 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement
 Top Condition
 Centres

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.