Advertisement
It breaks your heart
Depression can be risky to someone who has had a heart attack, especially if left untreated.
Human rights and TB
HIV is a human-rights issue, says Nelson Mandela. But why is TB not seen in the same light?
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Jou Hart
Daar is lewe na ‘n hartaanval
Te min mense Suid-Afrikaners is so gelukkig om optimale behandeling en sorg na ‘n hartaanval te kry. Die volgende interessante waarhede geld dalk ook vir jou.
Eerste kunshart in SA oorgeplant
Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is in die vroeë ure van Sondagoggend op ‘n 61-jarige man gedoen.
Hartvatomleidings - altyd die beste?
Meer as 8400 hartvatomleidingsoperasies word jaarliks in Suid-Afrika gedoen.
Kunshartontvanger sal op skenkerhart wag
Suid-Afrika se eerste ontvanger van ‘n kunshart sal oor sowat ‘n maand – indien alles volgens plan verloop – op ‘n waglys vir ‘n skenkerhart geplaas word.
Russiese kind in Kaap vir hartoperasie
'n Blou-oog Russiese hartlyertjie, Endokimov Gleb het met die hartpionier prof. Chris Barnard in die Kaap aangekom vir 'n dringende operasie om sy lewe te red.
Shuttleworth: Dag 3 - Sy hart krimp
Wat gebeur vandag, die derde dag in die ruimte, met Mark Shuttleworth se liggaam?
Shuttleworth: Dag 4 - Hy voel nie sy hart is kleiner nie
Wat gebeur vandag met Mark Shuttleworth se liggaam by zero swaartekrag in die ruimte?
So werk die Berlyn-kunshart
Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is die nag van 17/18 Maart op ‘n 61-jarige man gedoen in ‘n desperate poging om die man se lewe te red.
“Switch” hartoperasie op babas
Die Wes-Kaapse ANC-leier, mnr. Ebrahim Rasool, en sy vrou, Rashieda, het langer as tien jaar op die koms van hulle tweede kind gewag.
Hoë bloeddruk is gevaarliker as wat jy dink
Teen 2010 gaan meer Suid-Afrikaners aan hartsiektes sterf as aan vigs. Meer as 6 miljoen Suid-Afrikaners ly aan hoë bloeddruk, ‘n groot hart-risikofaktor, en dié syfer neem toe.
Hou op rook en ruik die rose
Die regering is vasbeslote om die rookgewoonte in Suid-Afrika hok te slaan. Dr. Manto Tshabalala-Msimang het pas nóg strenger teenrook-regulasies aangekondig.
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde
 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.