Advertisement
Top 10 winter foods
Use food to your advantage this winter - the right ones can cut your risk for colds and flu.
Users and abusers
Yes, substance abuse can happen to anyone. Read what our forum users have to say.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Fiksheid
Haal vrouens mans op die sportveld in?
Last updated: 19 October 2005

Hoewel die wereldbestetye vir vroue in byna alle afstande van die 100 m tot die marathon (42 km) die afgelope dekades al nader aan die van mans geskuif het, is dit onwaarskynlik dat vrouerekords in die toekoms nog nader aan mansrekords kan beweeg, moontlik nog in die marathons en langer afstande maar beslis nie in die korter afstande nie.

 
Advertisement
Die rede: die fisiologiese en biologiese verskille tussen man en vrou gee mans beslis ‘n voorsprong, is die bevinding van Sparling, sportwetenskaplike van die departement van gesondheid en sportwetenskap van die Georgia Instituut van Tegnologie in Atlanta.

Vroueprestasies vebeter vinniger as mans s'n
Sparling het die jaarlikse wereldbeste en 100ste beste sportprestasies van die vroue- en mans atlete in die 1500 m en die marathon (42 km) van 1980-1996 met mekaar vergelyk. Sy afleiding: Vroue se prestasies het die afgelope dekade effe vinniger as mans s’n verbeter, omdat vroue meer en beter oefeningsgeleenthede en -geriewe gekry het. Maar nader aan die man se prestasie sal die vrou nie kom nie, tensy sy testosteroon en ander manlike hormone gebruik en sommer baie daarvan.

Suid-Afrikaanse sportwetenskaplikes soos prof Mike Lambert van die Sportwetenskap Instituut in Nuweland stem met Sparling saam.Die fisiologiese redes vir vroue se swakker prestasies:

  • Vroue se spierkrag is minder as die van ‘n man;
  • Vroue se spiervesels is korter as die van ‘n man
  • Vroue se spiertendons heg “sagter” aan hulle skeletbene as mans s’n
  • Vroue se bloed kan minder suurstof dra as ‘n man se bloed (‘n vrou se gemiddelde hemaglobientelling is laer as die van ‘n man)
  • Die vrouelyf se drahoeke van die skelet is anders. Die pelvis is ‘n tipiese voorbeeld.
  • Die man het testosteroon en die vrou nie - en testosteroon gee spierkrag, en ook aggressie.

Maar wanneer spierkrag nie meer tel nie, maar uithouvermoe - soos in marathonwedlope - kan die vrou se prestasie dalk nog nader aan die van ‘n man skuif.

Mari Hudson, Health24, 2002
 
Print this article
 Rate this article
Poor 1 2 3 4 5 Excellent

 JOBS
Operations Manager
R20,000-25,000 Per Month Cost To Company Incl Benefits
Gauteng - East Rand
Financial Accountant: CA(SA)
R400,000-500,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
Key Account Manager
Gauteng
Java Developer-CT
Western Cape - Cape Town
Java Developer-Jozi
Gauteng
Account Manager
R460,000-540,000 Per Annum Cost To Company Plus Benefits
Gauteng
Account Manager
R460,000-540,000 Per Annum Market Related Plus Benefits
South Africa
Case Manager
R210,000-220,000 Per Annum Negotiable
Gauteng - Pretoria
  Next
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde
 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.