Advertisement
Greased lightning
Racing drivers don't just put pedal to the metal. They're athletes in their own right.
The battle for Africa
With growth slowing elsewhere, the tobacco industry is targeting Africa. But at what cost?
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Afrikaans - Die Burger
Lees die rubrieke van Health24, soos wat hulle in Die Burger verskyn het.
Marburg-paniek
Die grootste uitbreking van Marburg-koors, 'n bloedingsiekte soortgelyk aan die gevreesde Ebola, het reeds meer as 156 lewens in Angola geëis.
Rooi gevaar
Die wêreld is aan die gons oor soedanrooi, ook bekend as soedan I. Alle rissiepoeiers en ander kosse wat dié voedselkleurstof bevat, is pas aan die mark onttrek.
Probiotika - iets vreemds is aan die broei
Navorsers twyfel nie meer aan die goeie eienskappe van pro­biotika nie. Daar is oorgenoeg rede om jou inname van probiotika te verhoog. Daar is egter ’n kinkel in die kabel.
Haar hart het ophou klop
Die Suid-Afrikaanse skrywer Dalene Matthee is onlangs in die ouderdom van 66 aan hartversaking dood. Hoe hou 'n mens se hart net op met klop? Kan mens die tekens uitken?
Die psige van oorgewig
Gewigsverliesprogramme en diëte sou eenvoudige oplossings gewees het indien oorgewig slegs 'n kwessie van te veel eet was. Maar hoekom sukkel so baie mense om gewig te verloor?
Hierdie prestasie verdien 'n Oscar
Oscar Pistorius, 'n matriekseun, het mense verlede jaar in die Paralimpiese Spele in Athene met sy nuwe wêreldrekord in die 200 m verstom.
Giftige seediere kan jou (ten)takel
Daar is baie giftige seediere wat sonder vreesaanjaende tande is, maar nietemin kan brand, steek en suig.
Nie omgeboul deur 'n draaibal - Nicky Bojé
Krieketgeesdriftiges hou duimvas vir Nicky - nie net dat hy die Engelse sal laat les opsê in die laaste toets nie, maar dat hy volkome sal herstel van tiroïedkanker.
Arafat: diagnose toe komplikasie
Dokters het bekend gemaak dat die Palestynse leier Jasser Arafat dood is aan 'n toestand bekend as verspreide intravaskulêre koagulasie (VIK). Maar dis eintlik net 'n komplikasie.
Mediese dossier: Ontrafel Arafat se siekte
Dae aaneen was daar bespiegelings oor Arafat se onafwendbare agteruitgang. Sy dood is uiteindelik Donderdag aangekondig, maar nie die finale doodsoorsaak of diagnose nie.
'n Dowe jong man het leer hoor en praat
Gerhard is prakties doof. Sonder sy gehoorapparaat kan hy niks sagter as 90 desibel hoor nie. 'n Brullende grassnyer, klink soos 'n vae dreungeluid. Maar hy praat soos ek en jy.
Hou op rook en ruik die rose
Die regering is vasbeslote om die rookgewoonte in Suid-Afrika hok te slaan. Dr. Manto Tshabalala-Msimang het pas nóg strenger teenrook-regulasies aangekondig.
Vet en gewigsverlies lê in jou gene
Hoe gebeur dit dat sommige mense ondanks 'n streng dieet sukkel om gewig te verloor? Die antwoord lê meer in jou gene as wat jy dalk dink.
Sielkundige aspekte van die Beslan-slagting
Die Russiese owerheid se swak hantering van die Beslan-beleg kan bydra om die nagevolge vir die slagoffers te vererger, skryf Health24 se aanlyn-psigiater.
Vooruitgang met rugoperasies verstommend
Navorsers is hoopvol dat mense wat weens rugmurgbeserings verlam is, deur stamsel-inspuitings weer in staat sal wees om te loop.
Allergieë neem met rasse skrede toe
Twintig jaar gelede het dokters geskat dat sowat een tot twee uit twintig mense aan hooikoors, asma, ekseem of ander vorms van allergieë ly. Nou's dit een uit vyf.
Dwelmmisbruik op skool neem vinnig toe
Dwelmmisbruik onder kinders het die afgelope sewe jaar verdubbel en al hoe jonger kinders eksperimenteer met dwelms.
Hoeveel oefening is genoeg?
Oefening hou beslis gesondheidsvoordele in, veral vir hartgesondheid. Presies hoeveel en hoe hard moet 'n mens oefen voordat dit gesondheidsvoordele inhou?
Matige oefening goed vir Juppiegriep-lyers
Baie mense wat aan juppiegriep (ook bekend as ME of chroniese moegheidsindroom) ly, se toestand verbeter as hulle geleidelik oefeninge begin doen, het navorsing pas getoon.
Oefening en asma
Hoewel oefening in soveel as 90 persent van asmalyers asma kan veroorsaak, beveel asma-kenners aan dat asmalyers so fiks moontlik bly en soveel oefening moontlik doen.
Drawwers moet stadig met drankies
Die navorsingsbevindings van die bekende sportwetenskaplike prof. Tim Noakes het alle vorige opvattings oor hoeveel water hardlopers moet drink, heeltemal 180 grade omgekeer.
Siftingstoetse vir Suid-Afrikaanse mans
DIE meeste mans sal eerder 20 km in die reën hardloop of vyf kinderpartytjies op 'n streep bywoon as om hulle aan te meld vir 'n dikderm- of prostaatondersoek.
As 'n aura jou waarsku
Vir verskillende mense is daar verskillende waarskuwingstekens van 'n komende epilepsie-aanval. Wat is dié aura en wat kan 'n mens daaruit wys word? Kan jy inderdaad vra.
Afrikaans menu
About Afrikaans
Die Burger
Dieet
Fiksheid
Jou Hart
Kindergesondheid
Mediese sake
Noodhulp
Nuwe verwikkelinge
Sielkunde
 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement

 

© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.