|
Vigswesies - en hoe hulle gou grootmens moes word Op die oog af lyk Eric* van Philippi soos die meeste ander sewentienjariges uit arm
huishoudings. Hy's van middelmatige grootte, met effe te groot klere en 'n windskeef pet. Kyk jy fyn, sien jy egter die groot skurwe hande - soos dié van iemand wat van hulle afhanklik is vir sy daaglikse brood - en die té maer lyf. Sy oë staar soos dié van 'n ou man. |  | Vigs kan gou vordering in onderwys knou Die sukses wat die departement van onderwys sedert 1994 behaal het om die getal leerlinge per onderwyser van 47 tot 34 te verminder, kan in 2006 weens MIV/vigs in gevaar wees. |  | Vigsskok wag op landbou Vigs gaan in die volgende 25 jaar 'n dramatiese uitwerking op die Suid-Afrikaanse landbou hê. |
|
|
|
|