Advertisement
The real killer of our time?
Quick: what causes heart disease, diabetes and cancer? It may be inflammation.
The truth about HRT
So, is hormone replacement therapy a good idea, or not? Get some good news right here.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK FIND

Links
 Find a buddy
 Sexuality
 Psychology
 Food as medicine
 Healthy foods
 Life stages, Women
 Life stages, Men
 Pollen Counter
 Healthy Home
 Allergy Free Home
 Fitness Programmes

Heart
Shuttleworth: Dag 4 - Hy voel nie sy hart is kleiner nie
Last updated: Friday, May 04, 2007

Wat gebeur vandag met Mark Shuttleworth se liggaam by zero swaartekrag in die ruimte?

Balans en Ruimtesiekte
Die ruimtevaarders dryf in die tuig rond, maar die ergste ruimtesiekte is moontlik reeds iets van die verlede. Die brein en liggaam het moontlik reeds goed aangepas by die gewigloosheid.

 
Advertisement
Baie minder liggaamsvog
Hul gesigte is nie meer geswolle nie, maar in die niere se poging om hierdie vogwanbalanse te herstel, het die liggaam enorme hoeveelhede vog verloor. Die liggaam se vogregulering stabiliseer nou op hierdie nuwe vlak van verlaagde vogvolume. Hulle urineer stadigaan weer redelike gewone hoeveelhede vog afhanged van hoeveel vog hulle drink. Hulle is egter nie juis dors nie.

Verloor rooi- en witbloedselle
Die ruimtevaarders het moontlik reeds ‘n vyfde van hul bloedvolume verloor en ook rooi- en witbloedselle. Hulle voel egter goed en energiek, want dit is “ruimte-normaal”.

Immuniteitstelsel aan't verswak
Ruimtevaarders se immuniteitstelsel is reeds swakker. Die drie ruimtevaarders se speeksel bevat moontlik reeds vandag al meer viruses en bakteriee as op aarde.

Hart krimp
Die hart het eers vergroot, en toe begin krimp. Sy hart het moontlik reeds vandag met ‘n derde gekrimp. Sy hartklop is nou weer effe vinniger as die eerste twee dae en “ruimte-normaal” en hy voel energiek.
<
Verloor Beenmassa
Die verswakking van die skelet het reeds gister begin en duur voort. Verswakking van die skelet is ‘n ernstige newe-effek van reis in die ruimte.

‘n Ruimtevaarder kan tot 1 persent van sy beenstruktuur per maand en ook beenspiermassa in die ruimte verloor.

Mark oefen twee en half uur per dag om die been- en spierverlies te beperk. Hy moet “vasgeanker” word om te kan oefen, anders vlieg hy met die geringste beweging deur die hele tuig.

Verloor spiermassa
Ruimtevaarders kan selfs op kort sendings 10 tot 20 persent van hulle spiermassa verloor. Die grootste verlies aan spiermassa is in die rug- en kuitspiere.


 
Print this article
 Rate this article
Poor 1 2 3 4 5 Excellent
 JOBS
Senior Secretary
Gauteng - North/Sandton
Infrastructure Resource
Gauteng - Johannesburg
Management Accountant
R450,000-500,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
Financial Manager
R350,000-400,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
Financial and Project Accountant
R300,000-360,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
Financial Accountant
R380,000-420,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - Johannesburg
SSIS Business Intelligence Specialists (SSIS; SSAS)
R350,000-500,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - North/Sandton
Financial Accountant
R350,000-450,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - South
Previous Next
Heart menu
About Heart
Afrikaans
Children and heart disease
Congenital heart disease
Emergency treatment to save a life
Foods, diet and your heart
Health tips
Heart and exercise
Heart attack
Heart disease and diabetes
Heart transplants
Life after a heart attack/surgery
Obesity
Real life story
Smoking and your heart
Stress and your heart
Tests and procedures
Treatment for heart disease
Women and heart disease
Your genes and heart disease
 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement


© Health24 2000-2008. All rights reserved
  
We comply with the HONcode standard for trustworthy health
information.
Verify here.