Hartvatomleidings - altyd die beste? Meer as 8400 hartvatomleidingsoperasies word jaarliks in Suid-Afrika gedoen. |
 |
Hoë bloeddruk is gevaarliker as wat jy dink Teen 2010 gaan meer Suid-Afrikaners aan hartsiektes sterf as aan vigs. Meer as 6 miljoen Suid-Afrikaners ly aan hoë bloeddruk, ‘n groot hart-risikofaktor, en dié syfer neem toe. |
 |
So werk die Berlyn-kunshart Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is die nag van 17/18 Maart op ‘n 61-jarige man gedoen in ‘n desperate poging om die man se lewe te red. |
 |
“Switch” hartoperasie op babas Die Wes-Kaapse ANC-leier, mnr. Ebrahim Rasool, en sy vrou, Rashieda, het langer as tien jaar op die koms van hulle tweede kind gewag. |
 |
Daar is lewe na ‘n hartaanval Te min mense Suid-Afrikaners is so gelukkig om optimale behandeling en sorg na ‘n hartaanval te kry. Die volgende interessante waarhede geld dalk ook vir jou. |