Meer kinders oorleef nou kanker In Suid-Afrika word jaarliks minstens 1 500 nuwe gevalle van kinders met kanker gediagnoseer. Danksy verskeie redes word baie meer kinders met kanker se lewens nou gered. |
 |
Sommige kankers groei vinnig Lewer-, pankreas- en longkanker is van die kankersoorte wat aggressief kan groei, en binne weke ná diagnose dood kan veroorsaak. |
 |
Nuwe tegniek skakel klierverwydering uit 'n Nuwe en betroubare metode om vooraf te bepaal of 'n borskankerpasiënt se okselkliere aangetas is, kan sestig persent van pasiënte met vroeë borskanker, klierverwydering vermy. |
 |
Deel 1: My lewe met kanker My naam is Darius en ek is 21 jaar oud. Twee maande gelede het ek uitgevind ek het breinkanker. Hier is die eerste aflewering van my storie. |
 |
Deel 2: My lewe met kanker Drie maande gelede is Darius Coetzee (21) gediagnoseer met ‘n medulloblastoma. Hier is die tweede aflewering van sy storie. |
 |
Ruben Kruger: ‘n Kykie na breingewasse Dokters het in die jaar 2000 'n breingewas by Ruben Kruger gediagnoseer. Hier is meer inligting oor astrositoom. |