Advertisement
Dirty money
Your cash has done the rounds - and so have the bacteria on them.
Stem cell miracles
A transplant of a windpipe using stem cells has given a woman a new lease on life.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK
 HG Pols Des 2007
Artikels van Huisgenoot Pols, Desember 2007
 CONTENT
01. Nuwe deurbrake
Jy en daardie gevreesde vorm van TB, selfone en kanker en brillense wat digitaal vervaardig word...
Read

02. Muskiete en malaria
Malaria eis meer lewens in Afrika as vigs of enige ander siekte. Kinders ly die kwaaiste daaronder en elke 30 sekondes eis malaria die lewe van ’n Afrikakind.
Read

03. Bly speel-speel fiks
Sandra roei, Jacques speel aksiekrieket en Elana boks. Ál meer mense kies ander maniere as ’n gesweet in ’n gim om fiks te bly...
Read

04. Deurbraakoperasie
Pankreas-en-nieroorplantings op diabete wie se niere ingee, word reeds met groot sukses in Suid-Afrika gedoen. Huisgenoot-Pols gesels met die span dokters wat dit laat gebeur.
Read

05. As kinders diabete is
Jong pasiente aan die woord.
Read

06. Tipe 2-Diabetes
Tipe 2-diabetes neem so toe dat daar al gepraat word van diabesiteit, ’n samevoeging van diabetes en obesiteit
Read

07. Shaun Pollock
Hy het die Suid-Afrikaanse krieketspan deur die Hansie Cronjé-krisis gelei, was die land se suksesvolste toetskaptein én het sy eie terugslae dapper oorwin...
Read

08. DWELMS
Mense gebruik dwelms omdat dit hulle fantasties laat voel. Maar hulle het nie ’n benul van die enorme breinskade wat die nuwe soorte dwelms kan aanrig nie...
Read

09. Kinders en kanker
Elke jaar kry ál meer kinders in Suid-Afrika kanker. Gelukkig oorleef baie meer kinders ook as in die verlede...
Read

10. Dieetklubs
Is jy een van die meer as 150 000 Suid-Afrikaners wat van ’n dieetklub gebruik maak om gewig af te skud? Ons span dieetkundiges weeg die klubs teen mekaar op...
Read

11. Kettingreaksie
Jy kan jou pad ooptrap na die lieflikste plekke in die natuur en sommer goeie gesondheid langs pad ook oplaai. Hier is ses roetes wat wissel van maklik tot moeilik.
Read

12. Melanoom
Die lewe op aarde is onmoontlik sonder die son. Maar die son se ultravioletstrale kan ook melanoom, ’n ernstige, aggressiewe en potensieel dodelike vorm van kanker, veroorsaak.
Read

13. Eet jouself gesond
Eet die regte kos op die regte tyd, en jy gaan beter voel en gesonder wees.
Read

14. Jou brein en drank
Een drankie en jy gesels ’n bietjie makliker. Nog enetjie en jy voel ontspanne en jou selfvertroue groei. Ná nog ’n drankie voel jy oulik en flambojant. Wat gebeur met jou brein?
Read

15. JOU BREIN
Om die wêreld te kan verstaan moet die brein leer – en aanhou leer. Kom ontdek jou wonderlike brein en kyk hoe dit ontwikkel...
Read

16. Diereblaaie
Sjimpansees, orangoetangs en dolfyne is van die slimste diere en ’n kommando miere is ’n gedugte taakspan. Kyk net wat gaan in diere se koppe aan...
Read

17. Geniepsige en giftige seediere
Sommige is behoorlik giftig. Ander is bloot geniepsig. Hier is jou gids tot die seediere – van bloublasies tot giftige visse – wat jou vakansie by die see kan bederf.
Read

Advertisement

18. Noodhulp vir verdrinking
Meer as tweehonderd kinders sal binne die volgende twee maande verdrink. Jy het dalk dié kennis nodig om jou eie kind se lewe te red.
Read

19. Sien met klank
Die beelde wat ’n mens deesdae met nuwe vierdimensionele sonartegnologie van ’n baba in sy ma se baarmoeder kan sien, is ongelooflik lewensgetrou. En dis nie net mooi prentjies nie
Read

20. Reg vir jou rug
Dis nie kinderspeletjies om ’n skoolrugsak reg te dra nie. Jou kind se rug kan vir altyd deur ’n rugsak geknou word as sekere voorskrifte nie nagekom word nie.
Read

21. Ware verhaal
Dis tyd om skofte te verander en die Netcare911-basis is ’n miernes van bedrywighede toe ek die boodskap op my foon kry – ’n vrou is met ’n mes aangeval en aan die brand gesteek...
Read

22. Kuberdok
Health24.com se kuberdok, dr. Bets Breedt, antwoord vrae oor alledaagse gesondheidsprobleme.
Read

23. Kuberveearts
Health24.com se veearts, dr. Cedric Tutt, en die dieregedragskenner Karen Gray-Kilfoil beantwoord vrae oor dieregesondheid.
Read

24. My verhouding met heroïen
Heroïen het verwoesting gesaai in die lewe van Anoux Venter en die mense om haar. Lees die boekuittreksel in die Desember uitgawe van Pols.
Read

25. Die manlike brein
Vroue het nog altyd gewonder wat in ’n man se kop aangaan...
Read

26. Hg-Pols Blokraai Nommer 2
Huisgenoot se gewilde blokraai met 'n gesondheidstrekking
Read

27. Spesiale Aanbod
Alle Health24 gebruikers en Huisgenoot-Pols lesers kan nou die 2007 Nissan Micra 1.4 Visia vanaf slegs R98 000 koop en die 2006 Nissan Micra vanaf slegs R89 995.
Read

28. Inleiding
Beginner of professioneel: Word fiks vir die fietsryroetes in die Pols van Desember 2007. Hier is die inleiding tot die oefenprogramme ontwikkel deur biokinetikus Pea Blaauw.
Read

29. Die oefenprogramme
Beginner of professioneel: Word fiks vir die fietsryroetes in die Desember 2007 uitgawe van Pols met hierdie oefenprogramme ontwikkel deur biokinetikus Pea Blaauw.
Read

30. Readers Letters
Arnold and I both like the term “can’t” – it fires us up and gets us scrambling against the odds. Kinah also got fired up and after doing some research, we set to work.
Read

31. Redakteursbrief
Redakteursbrief
Read


 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement