Advertisement
Dirty money
Your cash has done the rounds - and so have the bacteria on them.
Stem cell miracles
A transplant of a windpipe using stem cells has given a woman a new lease on life.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK
 
 HG Pols Des 2007
 
Sak en pak

Dis nie kinderspeletjies om ’n skoolrugsak reg te dra nie. Jou kind se rug kan vir altyd deur ’n rugsak geknou word as sekere voorskrifte nie nagekom word nie. Volg ons gids en moenie toelaat dat jou kind soos in die volksliedjie “swaar dra, al aan die een kant”, nie.

Die Suid-Afrikaanse Fisioterapievereniging wys hoe ‘n kind sy rugsak behoort te dra.

ALMEER Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel rugprobleme. Dokters meen dat skoolrugsakke wat oorlaai en verkeerd gedra word ’n groot oorsaak van dié probleem is.

Kinders is onaktiewer as voorheen, wat dit vir baie leerders fisiek moeiliker maak om die gewig van ’n swaar gelaaide boeksak te hanteer sonder om die rug seer te maak. Kinders groei in hul tienerjare die vinnigste, en dit maak die ruggraat kwesbaar.

Verstelbare bande
Die bande moenie te los wees nie. Kweek by jou kind die gewoonte om die bande te verstel voor hy die rugsak opsit of afhaal. So kan hy sy arms vrylik beweeg en is dit nie nodig om die ruggraat te verwring in ’n poging om die rugsak op te sit of af te haal nie.

Pak so in
Maak seker dat net die nodige boeke ingepak word. Rugsakke met kompartemente sal help om die gewig eweredig te versprei. Pak swaarder items onder in die sak en naby die kind se rug om die gewig van sy skouers af te hou en vir beter postuur.

Gebruik ’n heupgordel
Kies ’n rugsak met ’n heupgordel sodat die skouers en nek nie alleen die gewig van die sak hoef te dra nie.

Breë, opgestopte skouerbande
Maak seker dat die skouerbande breed en goed opgestop is vir ondersteuning en gemak.

Gebruik albei bande van die sak
Die rugsak se bande moet oor albei skouers gedra word sodat die gewig eweredig oor die rug versprei word.

Die regte gewig
Die rugsak moenie meer as 15 persent meer as die kind weeg nie. As die sak hom vooroor dwing, is dit oorlaai.

Posisie van die rugsak
Maak seker dat die rugsak nie onder die middellyf hang nie.

Huisgenoot Pols Somer 2007/8

Beating backpack back pain


 
Previous article: Next article:
Sien met klank Ware verhaal
Sign up
 *Daily tip
 Newsletter
 Special offers
*Stand a chance to win R1000 every month!
 OTHER ARTICLES
Mediese nuus brokkies
Astrante klein kalant!
Bly speel-speel fiks
Nuwe hoop vir diabeteslyers
Eksklusief: As kinders diabete is
Eksklusief: Tipe 2-Diabetes
Shaun Pollock - op sy tuisveld
Van die hemel tot die dieptes van die hel
Ons het bly lewe!
Dieetklubs: Kaf of koring?
Kettingreaksie
Hier kom die son
Die dokter in jou koskas
Só verdrink jou brein in drank
JOU BREIN
Diere dink ook
See-angels
Red 'n lewe
Sien met klank
Sak en pak
’n Nag in die lewe van ’n noodsorg-paramedikus
Kuberdok
Kuberveearts
Donker Liefde
Die manlike brein
Hg-Pols Blokraai Nommer 2
Spesiale Aanbod: NISSAN MICRA
Word fiets fiks: Inleiding tot oefenprogramme
Word fiets fiks: Die oefenprogramme
A step mom's story
Redakteursbrief
 

 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement