|
Spesiale Aanbod: NISSAN MICRA

TWEE FANTASTIESE AANBIEDINGS
1. FANTASTIESE AANBOD as jy 'n nuwe Nissan Micra koop
Met hierdie skitterende aanbod van McCharty Call-a-Car is dit nou binne almal se bereik om ‘n ratse NISSAN MICRA te besit. Bel jou naaste McCarthy Call-a-Car tak en beloon jouself of ‘n geliefde met ‘n vroeë kersgeskenk.
Alle Health24 gebruikers en Huisgenoot-Pols lesers kan nou die 2007 Nissan Micra 1.4 Visia 3dr vanaf slegs R98 000 koop en die
2006 Nissan Micra vanaf slegs R89 995
Die aanbod is NOU geldig.
Skakel McCarthy Call-a-Car by 0860-22-33-44 vir meer inligting oor hierdie spesiale aanbod.
2. Spesiale aanbod as jy nou op Huisgenoot-Pols of You Pulse inteken
Teken nou in op Huisgenoot-Pols vir R69.50 vir 'n jaar en staan 'n kans om 'n nuwe Nissan Micra te wen.
p>Die Nissan Micra spog met . . .
• ’n Sentrale sluitstelsel
• Radio/CD-speler
• Elektriese kragstuur
• Elektriese vensters
• ABS/EBS/BA remme
• Twee lugsakke
Die prys is R102 490 werd
Geborg deur McCarthy Sandton
Die spesiale inteken-aanbod sluit posgeld, BTW en aflewering in. Bestaande
Huisgenoot-intekenaars wat van die aanbod gebruik wil maak, hoef net
0860-103-686 te skakel en hul intekenaarnommer te verskaf om te
kwalifiseer. Slegs vir inwoners van die RSA.
Click hier om in te teken of bel 0860-103-686.
|