Advertisement
Dirty money
Your cash has done the rounds - and so have the bacteria on them.
How UV hurts
Suntan, sunburn, ageing. The sun can affect your skin in many ways. How does it work?
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK
 
 Winter 2008
 
Kuberapteker

V: Kan Sint Janskruid en aandblomolie-kapsules saam met Fortzaar-bloeddruktablette gebruik word?

A: Al is daar geen defi nitiewe resultate beskikbaar oor die uitwerking van Hypericum (Sint Janskruid) op Fortzaar nie, beveel ek aan dat jy die saak eers bespreek met die dokter wat dit voorgeskryf het. Dis omdat daar ’n risiko vir hoë bloeddruk bestaan wanneer Sint Janskruid geneem word saam met kos wat die natuurlike chemikalie tiramien bevat, soos sekere soorte kaas en wyn. Die wisselwerking tussen Sint Janskruid en tiramien kan jou bloeddruk verhoog. Aandblomolie is goed vir bloeddruk en help dit verlaag. Dit bly egter steeds ’n goeie plan om jou dokter te laat weet watter natuurlike produkte jy saam met voorskrif medisyne gebruik.

V Mag ’n apteker jou die generiese ekwivalent gee van ’n middel wat die dokter voorgeskryf het? Is daar enige oor-die-toonbank-antibiotika, of kan jy antibiotika net deur middel van ’n doktersvoorskrif kry?

A Ja, jou apteker mag dit sonder jou dokter se toestemming doen, tensy die dokter uitdruklik aandui dat geen generiese produk gebruik mag word nie. Dié verandering is ’n paar jaar gelede ingestel. Om die waarheid te sê, jou apteker móét jou inlig as daar ’n generiese produk beskikbaar is; dit is dan jou keuse of jy dit wil hê. Onthou egter dat dié reël net vir generiese ekwivalente geld – ’n apteker mag nie sommer net ’n medisyne vervang met ’n terapeutiese ekwivalent (’n ander middel met ’n soortgelyke uitwerking) nie. Alle antibiotika vereis ’n voorskrif.

Stuur jou vrae oor medisyne aan die kuberapteker. Besoek www.health24.com en klik op “Experts” en dan op “Pharmacist”. Die antwoorde op jou vrae sal binne ’n paar dae op die webtuiste verskyn.


 
Previous article: Next article:
Kuberpsigiater Noodhulp
Sign up
 *Daily tip
 Newsletter
 Special offers
*Stand a chance to win R1000 every month!
 OTHER ARTICLES
Esmaré skryf
Vinger op die pols
Nuus Flitse
Binne-in jou brein
KAMPIOENE
Bloedbande
Die Chemie van liefde
Nuwe lewe met stamselle
Dis hoe Tim wil hè jy moet oefen
Het jy 'n vet persoonlikheid?
Verloor baie kilo's diè winter
Baldadig
Voetwerk
Wraak van die griepvirus
Leef deur die Menopouse
Die lyf se wonders en flaters
Die A tot Z van slaap
Kuberpsigiater Junie 2008
Kuberapteker
Sit hand by
Die spoed van Lewe
Spesiale Aanbod: NISSAN MICRA
Huisgenoot Pols Blokraai Nommer 4
Volg jou kop!
Fantastiese ligvertoning
 

 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement