Advertisement
Dirty money
Your cash has done the rounds - and so have the bacteria on them.
Stem cell miracles
A transplant of a windpipe using stem cells has given a woman a new lease on life.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK
 
 Huisgenoot Pols Junie 08
 
Binne-in jou brein

Besiger as die besigste snelweg, maar snelvloeiend sonder enige oponthoud of verkeersknope . . . Só word duisende boodskappe tegelykertyd kruis en dwars deur die brein gelei. Met ’n nuwe super skandeerder kan ’n mens nou dié besige snelweë in jou brein en hul bestemmings sien
Deur Marí Hudson

’n Ingewikkelde netwerk van senuselle gelei op dieselfde tyd duisende boodskappe van en na die brein. Elke baan bestaan uit ’n string enkelsenuselle, en boodskappe word seepglad en blitsvinnig van senusel tot senusel gelei.

Die pers bane gelei impulse van die brein na die res van die liggaam. Die groen bane gelei impulse tussen verskillende dele van die brein. Die pienk bane laat die linker- en regterbrein met mekaar kommunikeer.

HANDBEWEGING.
Die geel deel in die regterbrein word aktief wanneer jy jou linkerhand beweeg, en die groen deel wanneer jy jou regterhand beweeg. Dié beeld wys presies watter deel van jou brein jou hande se bewegings beheer.

WOORD- EN TAAL-AREAS.
Die man in die eksperiment moes aan woorde dink en dit het die woord- en taal-areas in sy brein laat f ikker.

VISUELE AREAS.
Daar is met ’n flits in die man se oë geskyn en onmiddellik het die visuele areas in sy oksipitale lobbe geflikker soos dit boodskappe verwerk het om hom te vertel wat hy sien.

Jy het twee kerne – een in elke helfte van jou brein – waar emosies soos empatie, hartseer en woede gesetel is. Die twee kerne “gesels” met mekaar, soos duidelik in die pienk kommunikasiebane tussen hulle gesien kan word.

Die frontale lobbe, wat rasionele denke beheer, gesels ook met die kerne soos deur die groen bane aangedui. Dié kommunikasie stel jou in staat om jou emosies met rasionele denke in toom te hou. By ’n psigopaat is dié vesels tussen die frontale lobbe en die kerne foutief.

Die skanderings is verskaf deur die Kaapse Universiteite se Breinbeeldingsentrum. Die Universiteit van Stellenbosch, die Universiteit van Kaapstad, die Mediese Navorsingsraad en Siemens is betrokke by dié sentrum, waar navorsing oor die brein se werking gedoen word om onder meer psigiatriese, breinbeseerde en beroertepasiënte te help.

Fascinating brain facts

 
Previous article: Next article:
Medises deurbrake Ryk Neethling en familie
Sign up
 *Daily tip
 Newsletter
 Special offers
*Stand a chance to win R1000 every month!
 OTHER ARTICLES
Esmaré skryf
Vinger op die pols
Nuus Flitse
Binne-in jou brein
KAMPIOENE
Bloedbande
Die Chemie van liefde
Nuwe lewe met stemselle
Dis hoe Tim wil hè jy moet oefen
Het jy 'n vet persoonlikheid?
Verloor baie kilo's diè winter
Baldadig
Voetwerk
Wraak van die griepvirus
Leef deur die Menopouse
Die lyf se wonders en flaters
Die A tot Z van slaap
Kuberpsigiater Junie 2008
Kuberapteker
Sit hand by
Die spoed van Lewe
Spesiale Aanbod: NISSAN MICRA
Huisgenoot Pols Blokraai Nommer 4
Volg jou kop!
 

 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement