Advertisement
Flu-O-Meter
Runny nose, sniffing and coughing? Find out what the flu status in your area is.
A trip down sensory lane
A quiet space with an incredible energy: ONEwellness is breaking new ground.
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK
 
 HG Pols Sept 2007
 
Slegs noodgevalle na ure

'Slegs noodgevalle na ure'
Dié kennisgewing is eintlik oorbodig. Dis twee-uur die oggend in ’n besige ongevalle-afdeling van ’n staatshospitaal in Kaapstad. Al mense wat dit dié tyd van die nag hier sal waag, verkeer in nood.

Op die draagbare lê die “gewone klandisie”, soos die hoofspesialis hulle noem. Brandmaer mense uitgeteer deur die tweemanskap MIV en TB. Diabete en rokers met hul gangreen-deurtrekte tone en aangetaste bloedvate. Tienermeisies wat ’n oordosis van hul ma se slaappille gedrink het.

Die verwagte groepie asmalyers wat deur die nat weer hiernatoe gedryf is en nou in ’n koor sit en hyg. In die wagkamer hang die reuk van drank en bloed terwyl laaities, hul wonde lomp verbind, skoorsoekerig rondstrompel tussen die hospitaalbanke besaai met eensames en haweloses.

’n Jong man word deur sy vriende ingedra – ’n badhanddoek deurweek met bloed, vasgeklem teen sy onderlyf. Hy is in die lies geskiet. Hortend, sy lippe doodsbleek, sukkel hy sy storie uit terwyl ’n gespierde portier hom op ’n trollie lig: ’n bendegeveg. Sy makkers verdwyn soos blits in die nag, hul lojaliteit vergete in hul haas om hulle uit die voete te maak voor die polisie kom.

Ek vryf sy slap are en druk die drup in sy arm vir ’n vloeistofoortapping. Langs my vryf die chirurgiese assistent slaperig sy oë.

Lees dr. Greg Calligaro se volledige storie in Pols


 
Previous article: Next article:
Kruiemiddels: Natuurlik skadeloos? As depressie jou hart breek
Sign up
 *Daily tip
 Newsletter
 Special offers
*Stand a chance to win R1000 every month!
 OTHER ARTICLES
Mediese deurbrake
Kwale op die kassie
My lewe met borskanker
Oogappel of gifappeltjie?
Is jy op pad na jou eerste hartaanval?
Stents: Die tydbom in jou are
Die einde van doofheid
Ja, skrik maar vir margarien
Ag nee, sies man!
Fikse blitse op wiele
Dapper en stapper
G'n stywe spiere meer nie
Een, twee, drie, strek
Soet, soeter, soetste
Die wêreldbeker sonder boep
'n Tuisblypa duisend
Woera-warra of Ritalin?
Red 'n lewe met Heimlich
Aaaaaaatiesjoe op die lente
'n Kyk deur ander oe
In die kol
Skud jou moegheid af
Ons kundiges beantwoord lesersvrae
Ons kundiges beantwoord lesersvrae oor dieregesondheid
Kruiemiddels: Natuurlik skadeloos?
Slegs noodgevalle na ure
As depressie jou hart breek
Hg-Pols Blokraai Nommer 2
Spesiale Aanbod: NISSAN MICRA
Word fiks vir die Vis
Word fiks vir die Olifants
Ruim op
Redakteursbrief
 



 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement
 Top Condition
 Centres