Advertisement
Last chance!
Fill in the Health of the Nation Survey. You could win R5 000! Closing today.
Stressed out in SA
The pressure is on. Are South Africans becoming a pill-popping nation of boozers?
     TERMS     GET A DAILY HEALTH TIP  
  
MAKE HEALTH24 YOUR HOMEPAGE   
H24 NEWS MEDICAL SCHEMES DIET FITNESS NATURAL MAN WOMAN SEX PREGNANCY CHILD TEEN SUN
FOCUS CENTRES MEDS ORAL PET MIND GRAPHICS VIDEOS ANTI-AGEING WIN TOOLS EXPERTS TALK
 
 HG Pols Sept 2007
 
Kruiemiddels: Natuurlik skadeloos?

Mense dink maklik kruiemiddels is natuurlik, skadeloos en veilig.
Die meeste daarvan is, maar sommige kan gevaarlike newe-eff ekte hê – veral as jy dit saam met ander medikasie gebruik.

SLUK jy soggens sint janskruid (St John’s wort) om te verhoed dat elke dag ‘n blou Maandag is? Drink jy sommer ginseng vir energie en ginkgo biloba ook? En gebruik ‘n bietjie knoffel teen verkoue? Dis mos als natuurlik, en hoe meer jy drink, hoe beter, redeneer jy.

Jy dink nie eens daaraan om vir jou dokter te sê dat jy elke dag so ‘n paar natuurlike versterkingsmiddels drink nie. Moontlik moet jy net so ‘n bietjie stadiger oor die klippe met sommige van jou kruiemiddels, veral as jy ‘n teenstolmiddel soos Warfarin gebruik.

Lees die volledige artikel in Pols

Vir meer oor die gevare van kruie klik hier


 
Previous article: Next article:
Kuberveearts Slegs noodgevalle na ure
Sign up
 *Daily tip
 Newsletter
 Special offers
*Stand a chance to win R1000 every month!
 OTHER ARTICLES
Mediese deurbrake
Kwale op die kassie
My lewe met borskanker
Oogappel of gifappeltjie?
Is jy op pad na jou eerste hartaanval?
Stents: Die tydbom in jou are
Die einde van doofheid
Ja, skrik maar vir margarien
Ag nee, sies man!
Fikse blitse op wiele
Dapper en stapper
G'n stywe spiere meer nie
Een, twee, drie, strek
Soet, soeter, soetste
Die wêreldbeker sonder boep
'n Tuisblypa duisend
Woera-warra of Ritalin?
Red 'n lewe met Heimlich
Aaaaaaatiesjoe op die lente
'n Kyk deur ander oe
In die kol
Skud jou moegheid af
Ons kundiges beantwoord lesersvrae
Ons kundiges beantwoord lesersvrae oor dieregesondheid
Kruiemiddels: Natuurlik skadeloos?
Slegs noodgevalle na ure
As depressie jou hart breek
Hg-Pols Blokraai Nommer 2
Spesiale Aanbod: NISSAN MICRA
Word fiks vir die Vis
Word fiks vir die Olifants
Ruim op
Redakteursbrief
 



 Sponsored links
 Health24 links

Advertisement
 Top Condition
 Centres