DIE SES FASES VAN
DRONKENSKAP Hoe hoër jou bloedalkoholvlak styg,
des te groter is die deel van jou brein wat
deur ’n alkoholgolf oorspoel word. Dit
gebeur in stappe van joviale gedrag tot jy
omkap en selfs sterf
ANGELS VAN DIE SEE Jou oorlewingsgids vir jou seevakansie,
met wenke en behandeling vir alles
van bloublasies tot skulpvisvergiftiging.
Pak hierdie gids in as jy see toe gaan
Jou brein het ’n wil van sy eie en ontwikkel teen sy eie
pas. Weet jy hoe om jou kind te help om die beste van sy
breinkrag te maak? En hoe om self ’n flinke brein te behou?
DIERE DINK OOK Vir die kinders: Weet jy wie is die
slimjanne van die natuur?
‘KOM GOU!’ ’n Nag in die lewe van ’n noodsorgparamedikus