 |
Indien jy besluit om die program in jou eie tyd te volg, is dit dalk 'n goeie idee om te kyk na die vrae wat deelnemers aan die kundiges gestel het.
Twee biokinetici, Louwrens Briel en Pea Blaauw, het gehelp om alle vrae oor die oefenprogramme te beantwoord. Dan was daar twee dieetkundiges, dr. Ingrid van Heerden en Annelie Smith, tot lesers se beskikking. Dr. Van Heerden het vrae hanteer wat met die eetplanne verband gehou het, terwyl Annelie meer gefokus het op die gebruik van sportaanvullers.
Are you planning to follow the programme in your own time? Then take a look at the questions that were sent to our experts.
The experts included two biokineticists Louwrens Briel and Pea Blaauw and two dieticians Dr Ingrid van Heerden and Annelie Smith. |
 |