 |
In September 2005 het Health24, Sarie en 700 deelnemers drafskoene aangetrek, gim toe gegaan en eetgoed begin afmeet.
Drie maande se vasbyt en min afbyt, het middel-Desember amptelik tot 'n einde gekom. Die deelnemers het uitstekend gevaar en groot pryse losgeslaan.
Hoewel die kompetisie nou amptelik verby is, is dit nog nie te laat om die vorm van jou lyf te verander nie. Volg net die eet- en oefenplanne in hierdie afdeling, en jy kan ook jou 30's-lyf in 'n kwessie van 12 weke terugkry!
Even though the competition has officially come to an end, it's still not too late to change the shape of your body.
Just follow the eating plans and exercise programmes in this section, and you'll see that it is indeed possible to see a major difference in only 12 weeks' time! |
 |