Pieter het weereens gesukkel om sy draaie te kry en kon nie al sy oefensessies inpas nie. Hy het egter steeds gewig verloor en nie weer begin rook nie.
Pieter se statistieke voor die uitdaging
Gewig: 99kg
Lengte: 1.8m
Vetmassa: 25.86 kg
Spiermassa: 36.31 kg
Advertisement
Pieter se statistieke na 4 weke:
Gewig: 96kg
Lengte: 1.8m
Vetmassa: 21.91 kg
Spiermassa: 36.67 kg
Pieter se statistieke na 8 weke (ons wag angstig op die stats)
Bookmark with:
What are social bookmarks?