Só het Pieter gelyk voor hy met die program begin het:
Pieter se statistieke voor die uitdaging
Gewig: 99kg
Lengte: 1.8m
Vetmassa: 25.86 kg
Spiermassa: 36.31 kg
Kyk hoe lyk Pieter na die eerste vier weke:
Pieter se statistieke na 4 weke:
Gewig: 96kg
Lengte: 1.8m
Vetmassa: 21.91 kg
Spiermassa: 36.67 kg
So lyk Pieter na 8 weke:
Pieter se statistieke na 8 weke:
Gewig: 96.45kg
Lengte: 1.8m
Vetmassa: 20.09 kg
Spiermassa: 37.6 kg
Pieter na afloop van die 12-week-lange program:
Pieter weeg 5 kg ligter en is 1 broekgrootte kleiner.
"Omdat ek die meeste van die tyd my eetgewoontes monitor en oefen, hoef ek nie skuldig te voel wanneer ek myself meer as die toelaatbare glasie wyn toelaat nie," sê Pieter.
Bookmark with:
What are social bookmarks?