Haar wenke:
1. Oefen saam met vriende in 'n groep as jy kan. Dit help vir die motivering.
2. Wees bedag daarop dat die derde week dalk moeilik kan wees, en enige week na week 5. Ek moes myself dwing om te gaan, maar is baie bly ek het deurgedruk.
Advertisement
3. Die nuwe eetplan is nie moeilik nie, en ek kon gou daarin slaag om my vetkosse te verminder en suiker stelselmatig te sny. Ek drink nou en dan 'n glasie wyn.
4. Doen bietjie moeite en beplan jou etes. Met al die eetplanne moet jy 6 keer per dag eet. Dis die moeite werd om so te beplan. Die resultate maak alles die moeite werd.
Bookmark with:
What are social bookmarks?