Só het Maryke gelyk voor sy met die program begin het:
Maryke se stats voor die uitdaging
Liggaamsgewig: 73 kg
Lengte: 1.73m
Vet in kg: 18.45
Spiere in kg: 29.62
Advertisement
Dis hoe Maryke na vier weke lyk:
Maryke se stats na 4 weke:
Gewig: 70 kg
Lengte: 1.73m
Vet in kg: 13.37
Spiere in kg: 30.55
Maryke na agt weke op die program:
Maryke se stats na 8 weke:
Gewig: 68.5 kg
Lengte: 1.73m
Vet in kg: 11.61
Spiere in kg: 29.92
Maryke na afloop van die program:
Maryke weeg 5 kg ligter en sy is 2 broekgroottes kleiner.
"Daar het 'n lig vir my opgegaan. Om op 'n gesonde en blywende manier gewig te verloor moet jy 'n bietjie spiermassa bou. My lewe het beslis verander en hoewel ek twee broekgroottes kleiner is, is ek nog lank nie klaar nie. Dit bly 'n reis na goeie gesondheid," sê Maryke.
Bookmark with:
What are social bookmarks?