Só het Mariëtta gelyk voor sy met die program begin het:
Haar stats was:
Gewig: Geheim
Lengte: 1.63m
Kg vet: 28.6
Kg spiere: 28.1
Advertisement
Dis hoe Mariëtta nou, na vier weke, lyk:
Haar stats na 4 weke was:
Gewig: 6.2 kg minder
Lengte: 1.63m
Kg vet: 23.7
Kg spiere: 28.4
Mariëtta na 8 weke op die program:
Haar stats na 8 weke was:
Gewig: 7 kg minder
Lengte: 1.63m
Kg vet: 20.1
Kg spiere: 27.43
So lyk Mariëtta na afloop van die program:
Mariëtta het 10 kg verloor en haar broekgrootte het met twee groottes gekrimp.
Sy sê: "My kop se vrolikheid is die grootste bonus en dis eenvoudig heerlik."
Bookmark with:
What are social bookmarks?