01. Die pryse vir MF II Die twee luisteraars wat die meeste kilogramme en centimeters afskud, kan 'n dag by RSG spandeer. Read02. Neem so deel aan Maklik Fiks II Dit is maklik om die eet- en fiksheidsprogram te volg en ook maklik om in te skryf. Volg die stappe stappe hieronder om deel te neem. Read 03. PlusMinus eetplan MF II Die PlusMinus eetplan is maklik om te volg en sal jou help om nie die hele tyd aan dieet en kos te dink nie. Read 04. Maklik Fiks II Oefenplan Hier is die Maklik Fiks II oefenplan. Ons sal weekliks die oefeninge byvoeg. Ons dui ook vir jou aan hoe jy kan oefen indien jy meer wil oefen. Read 05. Hoe groot is 'n porsie? Die artikel gee jou lyste van porsiegroottes wat jy ook kan uitruil. Alles om dinge so maklik as moontlik te maak. Read 06. Tuisoefenprogram In hierdie program word liggaamsgewig as weerstand gebruik. Geen apparate is dus nodig om die oefeninge te doen nie en die program kan maklik tuis gevolg word. Read 07. Isometriese oefenprogram In hierdie program word statiese spierkontraksies as weerstand gebruik. Geen apparate is nodig nie en die oefeninge kan maklik tuis, in die kantoor of in 'n voertuig gedoen word. Read |
08. 10 vrae oor vitamiene Spring jy verkoue vry as jy aanvullings gebruik? Moet jy meer vitamiene sluk wanneer jy gestres is? Kenners antwoord 10 kwelvrae oor aanvullings. Read 09. Vet en gewigsverlies lę in jou gene Hoe gebeur dit dat sommige mense ondanks 'n streng dieet sukkel om gewig te verloor? Die antwoord lę meer in jou gene as wat jy dalk dink. Read 10. Fiksheidsmites en feite Daar is so baie mites in die fiksheidswęreld. Volg ons reeks en ontdek die waarheid! Read 11. Hoeveel oefening is genoeg? Oefening hou beslis gesondheidsvoordele in, veral vir hartgesondheid. Presies hoeveel en hoe hard moet 'n mens oefen voordat dit gesondheidsvoordele inhou? Read |