Die twee luisteraars wat van 22 Maart 2006 tot 24 Mei 2006 die meeste kilogramme en centimeters om die maag en heupe afskud, kan 'n dag by die RSG-ateljees in Aucklandpark, Johannesburg, deurbring.
Advertisement
Die prys behels die volgende:
RSG bring die wenners per motor of vliegtuig na Johannesburg;
Die wenners sal die dag by die RSG-ateljee deurbing, saam met Niekie van den Berg "Se Wie" aanbied, asook "Gesondheid sonder Grense" saam met Suzaan Steyn.
Die wenners sal ook ander RSG-omroepers ontmoet.
Die wenners se foto's en stories sal op Health24.com gepubliseer word.
Bookmark with:
What are social bookmarks?