Advertisement
DO THIS:TEST YOURSELFGREAT FITNESS GUIDESI WANT TO...
 Huisgenoot Uitdaging

Die 53 finaliste is pas bekend gemaak. Kyk hier na hulle foto's.

Die wenner gaan wegstap met 'n 2007 CitiGolf 1.4 geborg deur McCarthy Volkswagen en McCarthy Call-a-Car te wen.

McCarthy Call-a-Car bied ook 'n fantastiese spesiale aanbod aan alle Huisgenoot-, You en Health24-lesers: jy kan 'n 2007 VW Citi 1.4 koop van so min as R899 pm, met terme en voorwaardes wat geld. Kliek hier na McCarthy Call-a-Car.

Ander pryse op die spel, is 10 paar Crocs, geskenkbewyse van Sportsmans Warehouse ter waarde van R2500 en tien SoGo geskenkpakke.

Wen een van hierdie pryse
Verloor kilogramme en centimeters en staan 'n kans om 'n splinternuwe 2007 CityGolf 1.4m, geskenk deur McCarthy Volkswagen en McCarthy Call-a-Car, te wen. Voorts bied hul 'n spesiale aanbod: 'n nuwe Citigolf 1.4 teen R899 pm. Ander pryse op die spel, is 10 paar Crocs, geskenkbewyse van Sportsmans Warehouse ter waarde van R2500 en tien SoGo geskenkpakke.
  • Nuwe CitiGolf, Crocs en meer

  • Suksesverhale
    Kyk hoe het vorige deelnemers aan 'n 12-week uitdaging se lywe verander.
  • The 53 finalists

  • André Havenga

  • Anél Robbertse

  • Magda Venter

  • Annalie Badenhorst

  • Cecil Styger

  • Hoe om in te skryf
    Volg hierdie stappe en skryf in. Dis maklik.
  • Presies wat jy moet doen

  • How to enter

  • Oefenplanne en eetplan
    Jy kan kies om fiks te word deur te swem, te draf, te stap, fiets te ry, in die gimnasium te oefen, of om tuis te oefen. Hier is 'n program wat jou sal pas.
  • Kies 'n oefenprogram

  • Choose an exercise programme

  • Die PlusMinus Eetplan (w1-6)

  • PlusMinus Eating Plan (W1-6)

  • Hoe groot is 'n porsie?


  •   

    This website is certified by Health On the Net Foundation. Click to verify. This site complies with the HONcode standard for trustworthy health information: verify here.