| Dieetriglyne

Vrou
Ouderdom: 35
Gemiddeld 1.65m lank en weeg 60kg
Aktiwiteit: Matig: 3 maal per week (30 - 60 min.)
|
Behoeftes
|
Vrou
|
|
Totale
Energie: kj
|
±
7000 kJ/dag
|
|
Koolhidrate:
Onverfynde
|
50
- 60% van Totale Energie
Dus:
206 - 248g per dag
|
|
Proteďene
|
10
- 20% van Totale Energie
of
Nie
minder as 0.8g/kg liggaamsmassa, en nie meer as 20% van Totale Energie nie
Dus:
42 - 83g per dag
|
|
Vet
|
Minder
as 30% van Totale Energie
Dus:
≤ 56g per dag
|
|
Vitamiene
en Minerale
|
Volgens
die Aanbevole Daaglikse Toelating vir Geslag en Ouderdom.
Eet ten MINSTE (om vitamien- en mineraaltekorte te voorkom en
gesond te bly):
5
of meer porsies groente en vrugte per dag
2
- 3 porsies melk en melk- produkte per dag
2
- 3 porsies vleis en vleis- produkte (kies maer of lae vet)
5
- 11 porsies uit stysels /
grane
(kies
volgraanprodukte)
Gebruik
vet spaarsamig
1
- 2 porsies per dag
|
 |
 |
Rate this article |
|
|
|
| JOBS |  | Civil Engineering Technician Gauteng - Johannesburg
| Financial Manager R380,000-400,000 Per Annum Cost To Company Gauteng - West Rand
| Treasury Specialist R300,000-380,000 Per Annum Cost To Company Gauteng - Johannesburg
| JAVA DEVELOPER (YL028 – 04/09) Gauteng
| DELPHI DEVELOPER (YL023 – 04/09) R320,000-360,000 Per Annum Cost To Company Market Related Gauteng
| Senior and Lead .NET Developers (C#.NET, Arc, Design, Code.) R300,000-600,000 Per Annum Cost To Company Gauteng - Johannesburg
| A C# Developer (C Sharp Developer) Gauteng - Johannesburg
| A C++ Developer (Software Developer) Gauteng - Pretoria
| |
|
|
| |
| Previous article: |
Next article: |
| SARIE 10-dag-eetplan: Deel 2 |
|
 |
Bookmark with:
What are social bookmarks?