01. Gesondheidswenke Hier lys ons 'n paar kort, dieetverwante wenke wat jou gesondheid in 'n japtrap 'n hupstoot kan gee. Read02. Hoeveel skop in die dop? Die een gee jou vlerke, die ander laat jou vlieg. Wat is die bestanddele van die gewilde energiedrankies? Gee dit werklik kitsenergie? Read 03. 10 vrae oor vitamiene Spring jy verkoue vry as jy aanvullings gebruik? Moet jy meer vitamiene sluk wanneer jy gestres is? Kenners antwoord 10 kwelvrae oor aanvullings. Read 04. Allergieë neem met rasse skrede toe Twintig jaar gelede het dokters geskat dat sowat een tot twee uit twintig mense aan hooikoors, asma, ekseem of ander vorms van allergieë ly. Nou's dit een uit vyf. Read 05. Vergeet van uithongeringsdieet Vergeet van druiwe-diëte, die proteïndieet of die koolhidraatvrye dieet. Kort-om: vergeet van dieet en van uithongering. Want mense op lae kaloriediëte verslank hulself al vetter. Read |
06. Vet en gewigsverlies lê in jou gene Hoe gebeur dit dat sommige mense ondanks 'n streng dieet sukkel om gewig te verloor? Die antwoord lê meer in jou gene as wat jy dalk dink. Read 07. Voedsel-intoleransie: Die feite Deur die voedselsoorte uit te skakel waarvoor jou liggaam sensitief is, kan jy dalk jou migraine, sinusprobleem, spastiese dikderm, rumatoïede artritis of ander siekteprobleem uitskakel. Read 08. Die psige van oorgewig Gewigsverliesprogramme en diëte sou eenvoudige oplossings gewees het indien oorgewig slegs 'n kwessie van te veel eet was. Maar hoekom sukkel so baie mense om gewig te verloor? Read 09. Eet op 'n drafstap maak jou vet Is jou motor besaai met lekkergoedpapiere en ongebruikte tamatiesouspakkies? Die volgende keer wanneer jy ‘n pastei of ‘n pakkie skyfies in die ry probeer afsluk, dink weer. Read |