Al meer mense ly aan depressive. Die wereldgesondheidsorganisasie raam dat dit teen 2020 die voorste reder vir werkongeskiktheie en 'n gebrek aan prodiktiwiteit sal wee ... Husgenoot-Pols het ondersoek ingestel...
Deur Ilse Pauw en die Health24-Span
Dit tas twee keer
soveel vroue
as mans
aan, maar
tref geen
onderskeid op grond van ras of ouderdom
nie.
Dit tap jou kragte, maar laat jou ook
slapeloos rondrol. Dit maak jou desperaat
vir hulp, maar vernietig juis daardie
verhoudings wat jy nodig het. Dit kan
trouens jou lewe verwoes.
Lees die volledige artikel in die Lente 2009-uitgawe van Huisgenoot Pols. Nou op die rakke.
Depression Condition Centre
Someone close to you suicidal?