Share

Babas word nie maklik seesiek

Babas word nie maklik siek weens bewegingsiekte nie, maar dit tref kinders tussen 10-12-jarige ouderdom die slegste. Voorts is vroue meer geneig om seesiek te word as mans, het nuwe navorsingstudies nou getoon.

Bewegingsiekte is die brein se reaksie op onnatuurlike bewegingsimpulse.

Navorsers maan dat geen middels teen bewegingsiekte aan kinders jonger as twee jaar gegee moet word. Daar is te min studies wat die doeltreffendheid en veiligheid van die middels op kinders toon. Die meeste studies is op volwassenes gedoen, volgens die navorsers. - (Health24.co.za, 2002)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE