Home > Parenting > Child > Kindergesondheid Kindergesondheid All sections in Parenting » Child » Pregnancy Dissipline wat werk Daardie karnallie sonder ore wat 27 keer aangesê moet word om sy klere op te tel kan tog 'n gehoorsame sonstraal van 'n kind word. Al wat hy nodig het is 'n skoot 'ferm liefde'… TALK Parenting forum » ASK The Paediatrician » Follow Health24 on Facebook » Quiz Are you ready for a baby? » Allergy-free home Cancer in SA children Vrees vir goggas word aangeleer Volgens ’n nuwe studie word babas nie met ’n vrees vir slange en spinnekoppe gebore nie, maar leer hierdie vrese baie vinnig aan. ’n Tweede taal gee kleuters ’n hupstoot Volgens ’n nuwe studie het kleuters wat van kleins af ’n tweede taal leer, ’n voordeel bo hulle eentalige eweknieë. Laerskoolvriende beïnvloed punte Volgens 'n nuwe studie behaal leerders wie se vriende sosiaal positief optree beter punte as dié met vriende wat hulle sleg gedra. Ongelukkige kinders wend hulle tot seks en alkohol Jong kinders wat nie gelukkig op skool is nie, is meer geneig om by minderjarige drinkery en seksuele aktiwiteit betrokke te raak. Pak is nie nodig nie - wenke van dr. Phil Die bekende Amerikaanse TVaanbieder en selfhelp-ghoeroe het dié dissiplinewenke saamgestel met die hulp van riglyne van die Amerikaanse Akademie van Gesinsdokters. So het Wilma van der Bijl dit gedoen Die voormalige Mej. Suid-Afrika Wilma van der Bijl het 'n bewustelike besluit geneem om haar kinders, Alexia (11) en Nikolaos (10), tweetalig groot te maak. “ Latest comment on Health24 Maureen Beach says... This study did not prove the claims made in this article. The authors of the study admit that they looked at association, which is not the same as causation. In addition, it’s... Sugary drinks tied to kidney stone risk ” Terug skooltoe sonder ophef Nuwe kwartaal? Kry so die kinders terug in roetine. Moet een ouer die paaiboeliewees? In die ou dae was Pa die een wat gestraf het. Maar die lewe het verander en nou is die verwagting dat albei ouers ewe betrokke is by die gesinslewe. Maak jou ouers jou mal? Dis Saterdagaand en al jou vriende is by ‘n deurnag strandpartytjie, maar jy sit alleen en woedend in jou donker slaapkamer omdat jou ouers geweier het dat jy gaan. load more articles advertisement From our sponsors Hill's Science Plan Canine Mini range What is Diabetic Neuropathy? There are more than 200 different viruses which can cause a cold A clinically proven skin care range is now available Live healthier Be vitamin-smart » A-Z of vitamins What is vitamin C? Ask the expert Why we need vitamin D Even in a country with an abundance of sunlight you might have a vitamin D deficiency. Here's why. Beat acne » Stars with scars Acne tips Skincare Myths about acne Through the ages, there have been many myths about acne. We list the myths and give you the facts.
Vrees vir goggas word aangeleer Volgens ’n nuwe studie word babas nie met ’n vrees vir slange en spinnekoppe gebore nie, maar leer hierdie vrese baie vinnig aan.
’n Tweede taal gee kleuters ’n hupstoot Volgens ’n nuwe studie het kleuters wat van kleins af ’n tweede taal leer, ’n voordeel bo hulle eentalige eweknieë.
Laerskoolvriende beïnvloed punte Volgens 'n nuwe studie behaal leerders wie se vriende sosiaal positief optree beter punte as dié met vriende wat hulle sleg gedra.
Ongelukkige kinders wend hulle tot seks en alkohol Jong kinders wat nie gelukkig op skool is nie, is meer geneig om by minderjarige drinkery en seksuele aktiwiteit betrokke te raak.
Pak is nie nodig nie - wenke van dr. Phil Die bekende Amerikaanse TVaanbieder en selfhelp-ghoeroe het dié dissiplinewenke saamgestel met die hulp van riglyne van die Amerikaanse Akademie van Gesinsdokters.
So het Wilma van der Bijl dit gedoen Die voormalige Mej. Suid-Afrika Wilma van der Bijl het 'n bewustelike besluit geneem om haar kinders, Alexia (11) en Nikolaos (10), tweetalig groot te maak.
Moet een ouer die paaiboeliewees? In die ou dae was Pa die een wat gestraf het. Maar die lewe het verander en nou is die verwagting dat albei ouers ewe betrokke is by die gesinslewe.
Maak jou ouers jou mal? Dis Saterdagaand en al jou vriende is by ‘n deurnag strandpartytjie, maar jy sit alleen en woedend in jou donker slaapkamer omdat jou ouers geweier het dat jy gaan.