advertisement

Sielkunde

Mense vertel meer leuens in e-posse

Nuwe navorsing dui aan dat mense neig om meer leuens aan vreemdelinge te vertel wanneer hulle deur middel van e-pos of kitsboodskappe kommunikeer.

Middeljarigheidskrisis

As jou man hom in die middel van ’n middeljarigheidskrisis bevind, kan dit een van die verwarrendste en onaangenaamste tye van jou lewe wees – én van syne.

Verkragters begin reeds vroeg

Die meerderheid mans wat verkrag, doen dit die eerste keer reeds tydens adolessensie – die gemiddelde ouderdom is 17 jaar.

Latest comment on Health24

Jack Bullard says...

Fantastic Vitamin C leads to TB breakthrough
Valse lof kan jou depressief maak

Om te probeer om jou selfbeeld ’n hupstoot te gee deur jouself te loof vir onvoldoende prestasie kan jou, om die waarheid te sê, depressief laat voel, volgens ’n nuwe studie.

'n Lewe met outisme

Outisme was gisteraand die fokus van kykNET se "'n Lewe met" reeks. Leer meer oor outisme en waar om hulp te kry.

load more articles
advertisement

Live healthier

Be vitamin-smart »

A-Z of vitamins What is vitamin C? Ask the expert

Why we need vitamin D

Even in a country with an abundance of sunlight you might have a vitamin D deficiency. Here's why.

Beat acne »

Stars with scars Acne tips Skincare

Myths about acne

Through the ages, there have been many myths about acne. We list the myths and give you the facts.