Oral Health

Question
Posted by: Eugene | 2011/04/05

Q.

TMJ or cracked teeth?

Hi Dok

Ek het nou seker die afgelopy maand omtrent die verskriklikste pyn in die agterste tande. Bo en onder aan albei kante. Die tande is nie sensitief vir hitte of koue nie, maar dis ''''n dowwe pyn wat voel asof die tande gaan "  bars"  .

Ek het presies ''''n jaar gelede my verstandtande laat uithaal (al vier) en so 3 maande terug het ''''n my tweede molar gekraak en moes dit laat trek (onder regs).

Ek was by my tandarts (3 keer al) en behalwe dat hy ''''n bytplaatjie gemaak het wat niks help nie, wil hy nou ''''n wortelkanaal doen op een van die tande (ek kon sien hy is nie seker wat aangaan nie). Ek wil graag weet wie ek kan sien (meer soos ''''n spesialis) wat dalk die probleem kan pinpoint en my dalk ''''n ander opinie kan gee? Ek kan nie meer die pyn hanteer nie. Ek kan nie anti-inflammatoriese middels drink nie en drink maar Napacod vir pyn al twee weke lank elke dag!

Expert's Reply

A.

Oral health expert

See another dentist for a second opinion. Then if necessary he can refer you to the correct specialist

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Adedute | 2011/04/08

I cant understand the language used.

Reply to Adedute
Posted by: Adedute | 2011/04/08

I cant understand the language used.

Reply to Adedute
Posted by: dental expert | 2011/04/06

See another dentist for a second opinion. Then if necessary he can refer you to the correct specialist

Reply to dental expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.