Oral Health

Question
Posted by: Herman | 2012/09/06

Q.

Sores on my tongue

I have developed sores on my tongue but they are not painful. What I have realised is that I have a chronic throat infection. I have consulted doctors but what they prescribe is a throat infection treatment and not the tongue infection treatment. I am concerned that this might lead to a throat cancer. Please assist

Expert's Reply

A.

Oral health expert

See a dentist- There are different types of infection which affect the tongue and you need to diagnose it first

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2013/07/17

Ek het een gro0t seertjie vo0r op my tong en dis baie seer ek kan nie meer so aangaan nie dis net te seer hul sê ek moet listeriene gebruik maar dit help net m0oi niks wat kan ek gebruik

Reply to Anonymous
Posted by: Mirtie | 2012/10/17

Ek het voorheen genoem dat ek herhaaldelik seertjies in my mond en selfs op my tong kry agv candida na kortisoon/quinine-infiltrasies wat my weerstand seker maar verswak het . Het saam met die seertjies ook altyd die hoesie soos iets wat pla in my keel - baie sensitief vir sterk kosse asook warm drankies soos selfs koffie.(barium-maal het niks gewys waaroor ek bekommerd hoef te wees nie - vergroeisels of iets soortgelyks nie). Sporanox het aanvanklik gehelp vir seertjies (sproei) maar dit was nie lank daarna weer terug - veral op my tong. Wat ek wel nou gevind het die beste werk (naas die Sporanox) en wat deur iemand vir my aanbeveel is, is Green Tea-mondspoelmiddel verkrygbaar by Dischem - ek spoel oggend en aand daarmee asook gorrel ek dit vir my keel ook sommer - dit gaan sommer stukke beter! En natuurlik moet mens maar mooi kyk om nie te veel stysel/suiker in te neem. Sal ook graag wil hoor van ''n meer permanente oplossing en nie net simptomaties nie.

Reply to Mirtie
Posted by: Mirtie | 2012/09/06

Ek het vir 10 maande seertjies in my mond en selfs op my tong gehad - na kortisoon- en quinine-infiltrasies. Niks wou help daarvoor nie - selfs nie beriglobin-inspuitings om my weerstand op te bou nie. Ek het toevallig vir buikpyne antibiotika gekry met Fluzol aangesien ek geneig is tot candida. Ek het agtergekom dat die seertjies tog minder was maar nie vir lank. Het toe baie gelees daaroor en tot die besef gekom dat dit candida in my keel en mond is. Vir die dokter gevra vir iets wat beter werk as Fluzol vir candida en hy het vir my die generies van Sporanox voorgeskryf - dit het na so twee weke begin help en was ek seker vir ''n sowat 4-6 weke vry van seertjies, het nou wel weer een ontwikkel maar besef ook ek moet glad nie pakkies skyfies, pynappel eet nie. Ek het gestop met my mondspoelmiddel ook. Ek het ''n kroniese hoesie gehad vir ook omtrent 10 maande wat helemal weg is na die gebruik van die Sporanox. Ek glo dat die seertjies deur candida veroorsaak is. Mens moet maar ook beslis kyk na jou dieet.
Sodra ek ''n seertjie ontdek sit ek dadelik herhaaldelik Pyralvex aan - dit help baie maar mens moet dit so gou moontlik begin gebruik.

Reply to Mirtie
Posted by: dental expert | 2012/09/06

See a dentist- There are different types of infection which affect the tongue and you need to diagnose it first

Reply to dental expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.