Oral Health

Question
Posted by: Need Help | 2008/06/09

Q.

Probleem met nuwe voorkoms


Hi

Ek het my boonste 4 voortande laat trek en 'n kunsgebit gekry waarvan die voorkom heel aanvaarbaar was. Die dentist het my later aan beveel om 'n metaal plaatjie te kry aangesien ek nie lekker kon kou nie. Noudat ek die metaal plaatjie het, voel dit heel gemakliker en ek kou ook baie beter. Die enigste probleem is dat ek nou nie heeltemal tevrede is met my voorkoms nie. Ek voel dat daar te veel spasie is tussen die nuwe tande wat die dentist gemaak het, dit ISook bietjie te lank dis te wit teenoor my ander tande.

Wat doen ek nou, aangesien ek nog 'n klomp geld moet betaal?
Kan dieselfsde plaatjie gebruik word en ander tande gemaak word?

Thanks
FA

Expert's Reply

A.

Oral health expert

you can use the same framework and adjust the shape/length of teeth.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Need Help | 2008/06/10


In hierdie geval oorweeg ek dit om na 'n ander dentist te gaan om my tande te maak.

Moet ek nou nog steeds die dentist betaal wat my eerste tande (waarmee ek nie tevrede is nie) gemaak het ?

Let me know plz

FA

Reply to Need Help

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.