Oral Health

Question
Posted by: Moedeloos | 2012/08/17

Q.

Mondsere?

Hi, ek hoop ek kan raad kry. Ek het al vir amper 6 jaar mondsere, konstant, en hulle is groot! Dit kom oral in my mond voor, dit is asof dit " trek"  deur my mond, word gesond aan die een kant, en " groei"  weer aan die ander kant. Ek was al van Dr na Dr, van spesialis na spesialis. Die eerste spesialis het gesê  sy vermoede is Lupus, die Dr was nie daarvan oortuig nie, het toetse gedoen, geen teenliggaampies nie, geen virus infeksie, geen bakteriale infeksie en geen swam infeksie. Die volgende spesialis het gesê  moontlik Behcets, maar hy weet nie. Die laaste spesialis by by ek was sê  dis stres. Ek het in hierdie tyd kortisoon gebruik wanneer die sere heeltemal hand uit geruk het, a.g.v. die welbekende newe effek het ek dit so ver as moontlik probeer vermy. My Dr het gesê  sy staak al my medikasie wat ek tot dusver vir my sogenaamde " siekte"  gebruik het, met die gevolg ek het nie meer kortisoon om te drink wanneer ek dit nie meer kan uithou nie. Nodeloos om te sê  is ek nou na n sigiater verwys. Dit maak net nie vir my sin nie, of is daar mense wat 90% van die tyd met mondsere sit. Ek sal enige hulp verskriklik waardeer.
Vriendelike groete

Expert's Reply

A.

Oral health expert

I'm sorry but I don't think I can suggest anything you haven't tried already. I think as a last resort you could try the oral medicine department at one of the dental faculties. it's possible that a professor or someone senior there could diagnose something the specialists could have missed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Olivia Arendse | 2012/10/18

My tongue is very sough, it burns like crazy and now it''s effected my gums and my lips as well. Should i consult a specialist? I went to my doctor last week, he gave me an injection but i didn''t work. I can''t eat anything because of the pain in my mouth. Can you please help me.

Reply to Olivia Arendse
Posted by: dental expert | 2012/08/17

I'm sorry but I don't think I can suggest anything you haven't tried already. I think as a last resort you could try the oral medicine department at one of the dental faculties. it's possible that a professor or someone senior there could diagnose something the specialists could have missed.

Reply to dental expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.