Oral Health

Question
Posted by: Nelly Combrink | 2010/07/29

Q.

Kiestand wat getrek is

Ek het op 13 Julie ''n kiestand laat trek. Die plate het aangedui dat daar sulke donker kolle op die wortels is. Die senuwees van die tand is lank terug al uitgehaal en ek het ''n kroon op die tand gehad. My dr het die kroon afgehaal en toe besluit dat hy nie die tand sal kan behandel nie en dat die tand getrek moet word. Maandag, 19 Julie het ek teruggegaan tandarts toe, want ek kon nie leef met die pyn nie. Ek het toe infeksie gehad. Die dr het my tandvleis skoongemaak en weer ''n reeks anti-biotika en pynpille voorgeskryf. Dit is nou alreeds vier dae later en my tandvleis is nog steeds baie seer en pynlik. Kan daar moonlik weer infeksie wees. Ek smeer Dynexan aan soveel ek kan. Dit voel of my tandvleis nooit gesond gaan word nie en ek kan dit nie glo dat my mond solank seer is nie. Selfs as ek sluk is dit seer en as ek onder teen kakebeen druk, is dit baie seer. Enige raad.

Expert's Reply

A.

Oral health expert

if the infection is not settling, you may need a different antibiotic.
See your dentist again. In some cases the infection needs to be drained.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
user comments

C.

Posted by: GERDA SCHOEMAN | 2015/04/12

Goeie Naand, My boonste kiestand is getrek 3 dae terug. Ek weet ek het oplosbare steke en moet Dr. weer die Week kom sien vir 'n opvolg Aspraak. Die Probleem is die pyn en drukking is nog daar. VB. as ek die oggend opstaan is my tandvleis nog steeds so erg dan loop my speeksels uit my mond. dit voel of ek nog 'n groot gat in my tandvleis het en as ek my tande Borsel soggens en saans loop my tandepaste uit my neus. kan dit wees dat my Sinus Kanaal deur geboor is = toe Dr. die Boonste Kiestand verwyder het?

Reply to GERDA SCHOEMAN

Posted by: Anonymous | 2013/11/26

My dogter het diesefde problem gehad en hulle het vandag die tand getrek.26/11/13.

Reply to Anonymous
Posted by: dental expert | 2010/07/29

if the infection is not settling, you may need a different antibiotic.
See your dentist again. In some cases the infection needs to be drained.

Reply to dental expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.