Oral Health

Question
Posted by: Help | 2009/01/20

Q.

Absesse

Ek is 9 jaar gelede gediagnoseer met MS en SLE beide is beheer. Die probleem nou is ek het so jaar terug ' n abses in my een agterste onder tand gekry, ons het ' n wortel kanaal gedoen en ' n paar kursusse antibiotika gedrink. Die einde was die tand moes uit. Ek het nou so 6 weke terug weer ' n abses agter bo aan die ander kant gekry, weer antibiotika gedrink maar die tand in Saterdag getrek. Saterdag het ek die tandarts gevra om agter onder te kyk want daar is ' n seer tand wat sy toe gese het is " sympathetic"  die onderste een is nog seer. Wat my bekommer is ek is BAIE gesteld op my tand higiene en borsel en vlos en alles wat nodig is. Waarom hou ek aan om absesse in my tande te kry. Dit is nou al meer as ' n jaar wat ek gereeld met tandpyn sit. Ek wil regtig nie eens vals tande oorweeg nie ek is nog gans te jonk daarvoor. Gee my asb U advies

Expert's Reply

A.

Oral health expert

brushing and flossing are not always enough to ensure a decay free mouth.
It is ESEENTIAL to have a 6 monthly check up at a dentist a well as regular x-rays to correctly determine the health of your teeth.
If the teeth were not pain free before it does not mean that there were no problems with them- the pain started when the problem got worse.
see your dentist for a comprehensive check up that includes x-rays

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.