Liver Health

Question
Posted by: | 2015/02/17

Q.

Milt en bynier is verwyder

Ek wil graag weet n vriend van my het uitgevind hy het n gewas wat aan sy pankreas groei. Hy is daarna opereer om dit te verwyder en toe vind die dr dat di gewas aan sy milt en bynier vasgegroei het. Die gevolg is dat helfte van sy pankreas en hele bynier en hele milt verwyder is. Hy is tans al 4weke in icu en verbeter glad nie. Wat is die komplikasies?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.