Childhood Diseases

Question
Posted by: Ronel L | 2011-07-04

Q.

Zyrtec

Dogter 3.5jr het saterdag met loop neus, agter neus-drup
en koors begin. Koors nou af. Het begin om Zyrtec-stroop
5ml daagliks te gee. Het ook Avamys neussproei gespuit wat
sy januarie by GP gekry het. Dink Dok dis die regte meds om te gee en vir hoeveel dae is die Zyrtec veilig.
Dankie vir U tyd - mooi dag vir Dok.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie. Jou dogtertjie het tans 'n verkoue wat deur 'n virus-onsteking veroorsaak woird. Die Avamys en Zyrtec word gewoonlik vir allergiese rinitis voorgeskryf.Die Zyrtec sal effens help om haar agter neus-dreup te verminder. Dit sal beter wees om nou liewers 'n Sterimar neusspuit soggens en saans te gebruik om haar neusie oop te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.