Childhood Diseases

Question
Posted by: Sam | 2013-01-29

Q.

Zinplex Jnr

Goeie dag, Ek wil graag hoor, my kinders (2jaar en 4 jaar) kry redelik baie verkoue en middle-oor ontsteking. Hul kry ook nou grommets en mangels word verwyder. Hul is bedags in die kleuterskool. Sal Zinplex Jnr voldoende wees as ''n imuun booster of moet ek iets by gee of dalk iets anders om hul deur die imuun stelsel op te bou?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Probeer liewers Scotts Emulsion elke dag maar veral deur die winter maande.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: heidi | 2013-01-29

ek het net so gesukkel met my dogtertjies. toe het ek hulle op scotts emulsion, zinplex jnr stroop en sister lilian''s mucocare (excellent tissue salts) gesit. hulle gesondheid is n miljoen keer beter. ek het ook opgehou met allecet/deselex en wanneer hulle hooikoors kry, gee ek vir hulle old school allergex stroop (gewoontlik voor hulle gaan slaap - nie dat dit hulle lomerig maak nie.) my buurvrou (n dokter) het die zinplex voorgestel, sy sé  die zinc maak die selle in die ore, mond en neus meer weerstandig teen virusse. en, touch wood, dit werk. voorspoed!

Reply to heidi

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.