Childhood Diseases

Question
Posted by: Annelette | 2012/05/08

Q.

Ystertekort by tweejarige seuntjie

My 2-jarige seuntjie is gediagnoseer met ystertekort vanaf 1 jaar. Fe vlakke 2.2. 6 maande Chelo-fer behandeling met geen sukses. Ontwikkeling stagneer. Op 18 maande Venofer drip in hospitaal met sukses. Nou op 2, weer lae yster telling. Wat sou die oorsaak wees en wat is ons pad vorentoe met behandelingopsies?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nodig om die rede te vind vir jou seun se aanhoudende baie lae ystervlak met geen verbetering na yster behandeling. Die beste sal wees om 'n pediatriese hematoloog te raadpleg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Hanlie | 2012/05/10

Annelette, vra jou vraag op n nuwe e-mail, Prof lees nie altyd die " reply''s"  op sy antwoorde nie!

Reply to Hanlie
Posted by: Annelette | 2012/05/09

Baie dankie vir Prof se antwoord i.v.m my seuntjie se ystertekort. Is dit moontlik dat Prof n'' peadiatrise hematoloog kan aanbeveel. Ons woon in die Noordelike voorstede van Kaapstad. Sal dit opreg waardeer.

Reply to Annelette

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.