Childhood Diseases

Question
Posted by: lee | 2010/05/05

Q.

Yster, vitamines, vit c

Goeiedag Dokter,

My 22mnde dogtertjie is ondergewig (post 837 en 838). Si is op yster, vitc en vitamien aanvullers. My vraag is watter tyd van die dag is dit die beste om dit vir haar te gee?
Iemand het aan my gese dit is die beste om dit voor slaaptyd te gee, dan neem die liggaam dit die beste op terwyl hulle slaap.

Is dit so?

Weereens vreeslik dankie vir al u raad altyd :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste tyd is saam met of net na kos en in die oggend.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.