Childhood Diseases

Question
Posted by: Bonita | 2011/01/06

Q.

Yster tekort

My seun is so 14 maande oud hy het reeds so 2 maande terug vir 3 maande Ferimed gedrink vir yster te kort sy telling was toe 20.
Ons het maandag 3 Jan weer gaan bloed trek om die yster te toets sy telling is nou egter 17.
My huis dr het aanbeveel dat ons weer vir 3 maande Ferimed gebruik en dan weer bloed trek om die telling te toets.
Is daar dalk iets wat ek vir hom kan by gee en wat kan die oorsaak van die yster tekort wees.
Hy eet egter baie goed is is nie knaand moeg of geensins lusteloos nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om vas te stel hoekom jou seuntjie nog hierdie yster tekort het nadat hy 3 maande Ferrimed gedrink het. Drink hy miskien baie melk?Het die pediater hom deeglik getoets om uit te vind hoekom sy yster nog so laag is en of daar enige bloeding is?Die beste sal wees om sy pediater weer te raadpleeg en hierdie belangrike vrae vir hom te stel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.